Quantcast
Channel: Comments for
Viewing all articles
Browse latest Browse all 10

Comment on LitNet-blogs op die radio by Antjie Kat

$
0
0

Ek was ook vir ongeveer nege maande weg en is verbaas oor hoe stil dit hier is. Ek het weer ‘n stukkie geskryf en wou iemand laat weet en die link per e-pos gestuur. Toe ek dit toets, sou ek agterkom dat dit nie werk nie. Iets te doen met die website se security licence. Nou hoe lok mens dan mense na jou blog?


Viewing all articles
Browse latest Browse all 10

Latest Images

Trending Articles





Latest Images